Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Yolanda se Beurt" by Johan Crous ~ eBook PDF Kindle ePub Free

Yolanda se Beurt

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Yolanda se Beurt
  • Author : Johan Crous
  • Release Date : January 07, 2015
  • Genre: Romance,Books,Romantic Comedy,Contemporary,
  • Pages : * pages
  • Size : 394 KB

Description

Wanneer Yolanda vir Marius Van der Sandt, die skrywer, ontmoet, wanneer hy hulle drie vriendinne met sy vliegtuig kom haal en hy net vir haar, Yolanda raaksien, ten spyte van haar twee vriendinne wat mooier is, is dit liefde met die eerste oogopslag. Alle verloop reg en die verhouding groei vinnig. Yolanda weet gou genoeg dat hy die man is wat sy wil hê.

Wanneer sy hom egter weens die bedrog van sy gewese verloofde verstoot, is hy weg en kan sy die wiel nie terug draai nie. Hoe lank moet sy wag? Sal hy haar vergewe? Sy het die ongeoorloofde gedoen en hom veroordeel en hom nooit 'n kans gegee om homself te verdedig nie. Is hy vir haar verlore?

Wanneer sy die nuus kry dat hy terugkom is sy uit haar nate, maar eers moet sy by hom waak in die hospitaal voor haar dag uiteindelik kom. Haar beurt kom twee keer.

Die einde is verrassend en onverwags.

Hierdie boek is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie.


Download Ebook "Yolanda se Beurt" PDF ePub Kindle